deur AfriForum | Jul 7, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2020 ’n nuwe buurtwag in Ermelo gestig. Die buurtwagbestuur bestaan uit Heinrich Jansen van Rensburg (voorsitter) en Frikkie du Plessis (koördineerder). Ander AfriForum-buurtwagte in die nabye omgewing sluit die...
deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Potgietersrus het op 28 Junie 2020 vier verdagtes vasgetrek nadat die buurtwag inligting ontvang het dat ’n gesteelde voertuig van Rustenburg na Potgietersrus onderweg is. Dié buurtwag, wat vroeg in Junie ’n AfriForum-buurtwag geword, het...
deur AfriForum | Jul 6, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 1 Julie 2020 ’n buurtwag in Malalane op die been gebring nadat gemeenskapslede die organisasie genader het om ’n buurtwag te stig. Die buurtwag gaan saam met plaaslike veiligheidsinstansies en die polisie werk om misdaad in...
deur AfriForum | Jul 2, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Trichardt, Evander, Kinross en Secunda (Teks)-tak het onlangs herhalers opgerig om ’n radionetwerk aan sy lede op sowel plase as in die dorp beskikbaar te stel. Dít sluit ’n hoëbandstelsel vir dorpsbewoners en patrolleerders in. “Doeltreffende...
deur AfriForum | Jun 30, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Krugersdorp-buurtwag het op 27 Junie 2020 ’n plaaspatrollie gehou om sigbaarheid in die landelike gebiede te verhoog. 78 lede van AfriForum se Krugersdorp-, Roodepoort- en Randfontein-buurtwag, EMGT, privaat sekuriteitsmaatskappye, ER24 en Netcare het aan...
deur AfriForum | Jun 30, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het die afgelope twee weke behoorlik ingespring om misdaad in dié gemeenskap te bekamp. Twee lede van dié buurtwag was besonders besig om die gemeenskap te beveilig en in tye van nood te ondersteun. Dk Khourie en Angelo Leibrant het...