deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 17 September 2020 in samewerking met die SAPD in Riversdal ’n vermeende inbreker in hegtenis geneem. Die SAPD het Johan Crous, voorsitter van die Hessekwa-buurtwag, omstreeks 07:30 op dié Donderdagoggend om...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek – wat die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal insluit – het op Vrydag 18 September aan dié burgerregteorganisasie se nasionale patrollie deelgeneem. In die Vrystaat het altesaam 17 AfriForum-buurtwagte en 280 patrolleerders...
deur AfriForum | Sep 21, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Bothaville, Ellaton, Hartbeesfontein, Orkney, Parys, Potchefstroom, Sasolburg, Stilfontein en Ventersdorp se plaas- en buurtwagte het op 18 September 2020 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid te...
deur AfriForum | Sep 21, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Hessekwa se buurt- en plaaswagte het op 18 September aan die nasionale massapatrollie deelgeneem wat regoor die land deur AfriForum se veiligheidstrukture aangepak is. Die massapatrollies word verskeie kere deur die loop van die jaar aangebied en...
deur AfriForum | Sep 18, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Lede van AfriForum se Endicott-plaaswag wat deel van AfriForum se Springs-buurtwag vorm, het vandag ’n vermeende misdadiger vasgetrek nadat daar op ’n lid se noodroep gereageer is. Die lid het die verdagte, wat reeds geruime tyd in die Endicott- en...
deur AfriForum | Sep 18, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Ermelo-buurtwag het patrollietoerusting ontvang wat glimbaadjies, patrolliemagnete en patrollieligte insluit. AfriForum se patrolleerders ontvang opleiding in dié toerusting, wat tydens patrollies gebruik kan word. AfriForum se patrolleerders regoor...