deur AfriForum | Aug 30, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Universiteit van Pretoria (UP) gestuur oor die beoogde verandering van die UP se logo. Dít volg nadat die UP-bestuur ’n e-pos uitgestuur het waarin hulle verduidelik dat hulle beoog om die universiteitswapen te verander....
deur AfriForum | Aug 28, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug se Maties-tak het op 12 Augustus 2019 en weer op 26 Augustus 2019 ’n e-pos aan die Universiteit Stellenbosch (US) se studenteraad gestuur waarin die 2018/2019-termyn se finansiële en termynverslae na regte, soos bepaal deur die Wet op die Bevordering...
deur AfriForum | Aug 22, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het op 20 Augustus 2019 Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-sentrum in die Strand besoek waar die jeug ’n nuwe geiser laat installeer het. Maresa Visser, voorsitter van die jeugvleuel van AfriForum se...
deur AfriForum | Jul 25, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die jeugportefeulje van AfriForum se Wes-Moot-tak het op 20 Julie 2019 opleiding in brandbestryding vir die plaaslike jeug aangebied. Tydens dié opleiding het die jeug geleer om te onderskei tussen ’n brand van algemeen vlambare stowwe, en chemiese en elektriese...
deur AfriForum | Jul 24, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die jeug van AfriForum se Standerton-tak het kragte saamgespan en op Saterdag 20 Julie 2019 die ou Meyerville-brug oor die Vaalrivier in Standerton skoongemaak. Die jeug het tydens fase 1 bome gesnoei, gras gesny en sakke vol rommel opgetel. “Dit is vir ons lekker om...