deur AfriForum | Mar 31, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Boshof het op 24 en 25 Maart 2020 in die lig van die huidige COVID-19-krisis 73 omgeepakkies aan gesinne in nood geskenk. 39 pakkies is in Boshof uitgedeel en 34 pakkies is aan inwoners in Dealesville en aan die Dealesville-ouetehuis geskenk. Die...
deur AfriForum | Mar 26, 2020 | Korona Blog, Ander Blogs
Dr. Eugene Brink, strategiese adviseur vir Gemeenskapsake by AfriForum Daar is geen twyfel nie dat COVID-19 (die koronavirus) vele negatiewe gevolge vir die hele Suid-Afrika en die wêreld inhou. Daar gaan ingrypende gevolge vir die globale bruto binnelandse produk in...
deur AfriForum | Mar 26, 2020 | Korona Blog, Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur dr. Annemarie Carstens, algemene praktisyn Vanuit die staanspoor lyk gebeure soos die wêreldwye uitbraak van ’n nuwe virus wat reeds in ons midde is na ’n baie donker vooruitsig. Ons word oorval met negatiewe propaganda en nuus wat in die laaste paar dae aan...
deur AfriForum | Mar 24, 2020 | In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sowel die Minister as die Departement van Kleinsakeontwikkeling vanmiddag op terme geplaas om ’n skriftelike onderneming te gee dat ras op geen wyse enige rol sal speel in hulpverlening aan ondernemings wat om verligting weens...