deur AfriForum | Apr 16, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Krugersdorp het met verskeie plaaslike ondernemings en organisasies hande gevat om verligting te bring vir inwoners wat in nood verkeer tydens die staat van inperking. Dié voedselprojek is op 3 April 2020 deur AfriForum se Krugersdorp-tak,...
deur AfriForum | Apr 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Handreiniger en maskers is vandag na AfriForum se 53 takke in die noordstreek versprei nadat die organisasie die afgelope twee weke ’n nasionale projek van stapel gestuur het waartydens 15 000 bottels handreiniger aan verskeie polisiestasies, nooddienste en ouetehuise...
deur AfriForum | Apr 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum het sy teleurstelling uitgespreek oor die feit dat Mmamoloko Kubayi-Ngubane, Minister van Toerisme, fopnuus verkondig deur valslik aan te voer dat AfriForum nie gister hofstukke ingedien het om haar en haar Departement se gebruik van ras as maatstaf in...
deur AfriForum | Apr 14, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het verlede week handreiniger en maskers vir die Panorama Park Aftreedorp geskenk om die veiligheid van die inwoners en personeel te verseker. ’n Inwoner van dié aftreedorp het die voorraad versoek en die plaaslike AfriForum-tak het...
deur AfriForum | Apr 14, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
In ’n poging om buurtwagte en ander veiligheidstrukture toe te laat om tydens die staat van inperking aktief te funksioneer, het die burgerregteorganisasie AfriForum ’n brief aan Bheki Cele, die Minister van Polisie, gerig om ’n dringende vergadering met hom te...
deur AfriForum | Apr 14, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die SAPD het in ’n skrywe wat deur brig. Lawrence Nkgweng onderteken is, ontvangs van AfriForum se skrywe van 25 Maart 2020 bevestig. Die burgerregteorganisasie se regspan het hul skrywe aan genl. Bheki Cele, Minister van Polisie, asook genl. Khehla Sithole, Nasionale...