deur AfriForum | Mei 8, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die direktief deur lt.genl. Moeketsi David Sempe op 7 Mei 2020 wat onder meer bevestig dat vuurwapenlisensiëring nou toegelaat word en dat polisiekantore hernuwingsaansoeke van vuurwapenlisensies en bevoegdheidsertifikate moet inneem. Dié direktief...
deur AfriForum | Mei 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 Mei 2020 sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief in samewerking met Solidariteit Helpende Hand in die Kaapse metropool en die Overstrand van stapel gestuur waartydens verskeie ouetehuise in die noordelike voorstede van...
deur AfriForum | Mei 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gisteraand ’n dringende prokureursbrief aan onderskeidelik die Minister van Gesondheid, van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, en van Openbare Werke gerig om te eis dat Suid-Afrikaners wat gerepatrieer word meer gereeld...
deur AfriForum | Mei 7, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum het vandag in ’n brief aan Patricia de Lille, Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, versoek dat haar departement die Gesondheidsdepartement se Zithabeseni-kwarantynkamp naby Groblersdal ondersoek. Dit volg nadat die Noord-Gautengse Hooggeregshof in...
deur AfriForum | Mei 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het gehelp om pampoene vir die dorp se sopkombuis te oes wat ’n boer van die omgewing geskenk het nadat hy besef het die oes is nie groot genoeg om winsgewend mark toe te neem nie. Lede van die tak het die eerste vrag pampoene op die land gaan...
deur AfriForum | Mei 7, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Pietersburg-tak het op 1 Mei 2020 ’n projek van stapel gestuur om persele waar noodsaaklike dienste gelewer word, te ontsmet. Potgietersrus se polisiestasie was eerste aan die beurt en die taak is spoedig afgehandel. Die tak het vier batteryaangedrewe...