deur AfriForum | Mei 12, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 11 Mei 50 liter handreiniger aan inwoners van die Ons Hulde- en Samuel Broadbent-tehuis vir bejaardes oorhandig. Dié skenking is gemaak om die tehuise tydens die staat van inperking – waartydens beperkte finansies beskikbaar...
deur AfriForum | Mei 12, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir Gemeenskapsake by AfriForum Een van die mees kontensieuse inperkingskwessies wêreldwyd is die sluiting en heropening van skole. Skole is bymekaarkomplekke van groot hoeveelhede mense. Hulle is egter ook plekke van...
deur AfriForum | Mei 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Velddrif het van 5 tot 7 Mei 2020 25 kospakkies aan behoeftige gesinne in die gemeenskap uitgedeel nadat RNFW Emergency Services 40 sakke aartappels, 50 sakke uie en 40 bokse niebederfbare produkte aan dié tak geskenk het om mense in nood by te...
deur AfriForum | Mei 12, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 4 en 8 Mei 2020 25 sakke lemoene, 50 sakke nartjies en 10 groot sakke aartappels aan die Japie Kritzinger-tehuis vir bejaardes oorhandig. Van die sitrus en aartappels is ook aan suster Anette Venter van die Chane-kliniek geskenk....
deur AfriForum | Mei 11, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Korona Blog, Jeugleierskapontwikkeling
Die COVID-19-pandemie het Suid-Afrika net soos die res van die wêreld tot stilstand gebring. Dit het nie net ’n groot impak op volwassenes en kinders se fisiese gesondheid nie, maar kan ook ’n geweldige impak hê op ons emosionele welstand. In hierdie onsekere tyd...
deur AfriForum | Mei 11, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Pietersburg het ingespring en twee skole se persele ontsmet. Skole moet ontsmet word voordat dit heropen sodat leerders en onderwysers die perseel veilig kan betree. X-Fuels in Pietersburg het van die ontsmettingsmiddel geborg waarmee die...