deur AfriForum | Jun 4, 2020 | Korona (Covid-19 ), Kultuursake, Mediaverklarings
AfriForum het pas dringende hofstukke uitgereik om oplossings te probeer kry vir die vele probleme wat Suid-Afrikaanse burgers wat tans in die buiteland gestrand is, ondervind. Dit sluit onder meer in dat hulle steeds verplig is om 14 dae in kwarantyn in ’n...
deur AfriForum | Jun 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan – wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai gestig is – het vandag 300 kospakkies en 200 brode afgelewer by Tshwane North Outreach, ’n uitreikorganisasie in Wolmer, Pretoria. Die Vrouelandbou-unie (VLU) se...
deur AfriForum | Jun 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het met behulp van die maatskappy Sierra Script ʼn funksie bekend as AfriForum-Bot op die Telegram-toep ontwikkel om ondersteuning aan gemeenskappe tydens die inperking te bied. Lede van die publiek kan dié toep op hul slimfone...
deur AfriForum | Jun 4, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Suid-Afrikaanse regering vandag by die Verenigde Nasies (VN) se Hoë Kommissaris vir Menseregte verkla oor die drakoniese regulasies en die gewelddadige afdwinging van die staat van inperking om die COVID-19-pandemie te...
deur AfriForum | Jun 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Mooirivier-takke het die afgelope maand meer as 2,5 ton voedsel aan 1 806 behoeftige gesinne uitgedeel. Die aksie is in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, Saai en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking...
deur AfriForum | Jun 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
AfriForum se takke in die Groter Pretoria-distrik het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan sowat 1 270 behoeftige gesinne uitgedeel. Dié aksies is in samewerking met die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum, die...