Sowat 300 gemeenskapslede het gister aan ‘n vreedsame optog na die Dawid Kruiper Munisipaliteit in Upington opgeruk om die gewilde Sakkie se Arkie-toeristebestemming van ondergang te...
Die Anker van De Goede Hoop is vandeesweek tydens ’n spog geleentheid bekendgestel en het ten doel om geleenthede te skep om die koshuis te ontwikkel en uit te brei en hoop te gee aan studente wat andersins nie die geleentheid sou hê om verder te studeer nie. Word...
“Een van die ANC-verteenwoordigers het letterlik haar ore toegedruk en gesê sy wil nie verder na ons voorlegging luister nie.” Kyk dié video vir Ernst Roets se terugvoer oor sy voorlegging aan die parlement in verband met onteiening sonder...
Die betreders wat onlangs dr. Motodi Maserumule, ʼn uitvoerende direkteur van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) se grond in die noorde van Pretoria beset en probeer verkoop het, asook alle strukture wat deur hulle opgerig is, is vanoggend deur die...
AfriForum het vanjaar sy jaarlikse boomplantmaand-projek in Knysna afgesluit waar die organisasie 50 bome in die Pledge-natuurreservaat en byna 800 fynbosplante in die Brenton-omgewing geplant...
Die entrepreneur, skrywer, belegger en spreker, Marnus Broodryk, het entrepreneurs weer in die palm van sy hand gehad tydens AfriVriendelik se sake-ontbyt by Spier-landgoed in die Wes-Kaap, waar sy kernboodskap was dat elke individu self moet bepaal wat sukses vir hom...