deur AfriForum | Jul 19, 2019 | Video’s
Verteenwoordigers van AfriForum en AfriForum Jeug het onlangs voorleggings aan die tiende sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland gedoen. Kyk die video om na hul terugvoer oor dié geleentheid te...
deur AfriForum | Jul 19, 2019 | Video’s
Die Gautengse onderwysdepartement moet ’n lys van “wit skole soos Overvaal” oorhandig sodat “dié probleem van rassisme” by ander skole óók ondersoek kan word. So lui die memorandum wat vandag tydens ’n massa-optog deur sowat 1000 betogers onder leiding van Cosatu aan...
deur AfriForum | Jul 19, 2019 | Video’s
Die tweede borgtogaansoek van die drie vermeende moordenaars van Sue Howarth sal op 19 Februarie, presies ’n jaar ná die wrede en brutale aanval op haar en haar man, in die landdroshof in Belfast in Mpumalanga aangehoor...
deur AfriForum | Jul 19, 2019 | Video’s
AfriForum se Naboomspruit-tak het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof ʼn hofsaak rakende die swak wyse waarop die Naboomspruit-vullisterrein bestuur word teen Lim 368 Plaaslike Munisipaliteit met koste...
deur AfriForum | Jul 19, 2019 | Video’s
Innoverende Afrikaanse ondernemings is vanjaar op Internasionale Moedertaaldag tydens Afrikaans-Vriendelik, ʼn inisiatief van die burgerregte-organisasie AfriForum, se Tinteltong Toekennings bekroon. Die Tinteltong Toekennings word toegeken aan ondernemings of mense...
deur AfriForum | Jul 19, 2019 | Video’s
AfriForum se teenboelieveldtog is onlangs by Laerskool Bosveld Primary en Laerskool Ellisras in Limpopo...