deur AfriForum | Apr 29, 2019 | Artikels
Bejani Chauke, raadgewer van pres. Cyril Ramaphosa, en kapt. Tebogo Mokolobate, het vandag hul opwagting by die Potchefstroomse landdroshof gemaak in AfriForum en die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) se privaat vervolging-saak teen Thandi Modise, voorsitter...
deur AfriForum | Apr 25, 2019 | Artikels
AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het vandag hul nuwe junior-entrepreneurskompetisie, Besigheidsbytjies, by Laerskool Roodekrans bekendgestel. Met hierdie entrepreneurskompetisie wil AfriForum kinders beloon wat wys dat hulle selfstandig kan werk en kreatief kan...
deur AfriForum | Apr 25, 2019 | Artikels
Deur Alana Bailey Die Bloemfonteinse Skrywersvereniging (BSV) se jaarlikse kompetisie vir Afrikaanse skryf- en digwerk is tans weer in volle swang. Vanjaar is R18 000-prysgeld op die spel. Dit sluit kontant en die geleentheid vir deelname aan ’n slypskool, aangebied...
deur AfriForum | Apr 25, 2019 | Artikels
Prof. Anne-Marie Beukes is geen onbekende of onbeminde in taal- en akademiese kringe nie. Daarom dat haar aanstelling vanaf 1 Junie as die nuwe hoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wyd verwelkom word. Beukes neem die leisels by die historikus...
deur AfriForum | Apr 18, 2019 | Artikels
“Hierdie uitspraak stuur ’n boodskap aan die polisie en die NVG dat hulle nie kan nalaat om misdadigers te vervolg bloot omdat hulle politieke verbintenisse het nie. Ons hoop dat die NVG nou hul wetlike verpligting sal nakom om hierdie verdagtes tot die volle omvang...
deur AfriForum | Apr 17, 2019 | Artikels
Dit is lankal geen geheim dat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, sy mes vir Afrikaanse skole en dié onderwysgemeenskap in het nie. Die gewraakte regulasies wat hy onlangs vir toelating goedgekeur het, versterk net die persepsie en plaas enorme druk op ouers...