deur AfriForum | Mei 20, 2019 | Artikels
Die saak tussen die Jimmy-familie en die Ford-motormaatskappy is vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof hervat. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, verskyn vandeesweek namens die Jimmy-gesin in die hof in die geregtelike doodsondersoek...
deur AfriForum | Mei 20, 2019 | Artikels
AfriForum se nasionale patrollie het die afgelope naweek duisende mense teen misdaad in Suid-Afrika gemobiliseer. Sowat 135 AfriForum-buurt- en plaaswagte, meer as 125 polisiestasies, talle gemeenskappolisiëringsforums, sekuriteitsmaatskappye en ander organisasies het...
deur AfriForum | Mei 16, 2019 | Artikels
Die spoed waarteen Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, op die noodlottige dag gery het toe sy Porsche 911 op die M1-suid teen ’n minibus-taxi gebots het, was vandag die fokus van die verhoor in Randburgse landdroshof waarin hy op ’n klag van strafbare manslag...
deur AfriForum | Mei 15, 2019 | Artikels
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, het vandag in die Randburgse landdroshof getuig dat hy onskuldig is aan die klag van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur. Hy verskyn op dié aanklagte nadat ’n vrou in ’n ongeluk dood is toe sy Porsche 911...
deur AfriForum | Mei 14, 2019 | Artikels
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, se hofsaak hervat môreoggend in die Randburgse landdroshof. Adv. Mike Hellens (SC) en die res van Zuma Jr. se regspan, gaan geleentheid kry om sy kant van die saak te stel in die saak van strafbare manslag en roekelose en...
deur AfriForum | Mei 10, 2019 | Artikels
Die Gautengse onderwysdepartement gaan hul aanlynregistrasieaansoeke van 13 Mei 2019 na 20 Mei 2019 uitstel om regstellings aan dié stelsel te maak. Dít volg nadat AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skole Ondersteuningsentrum (SOS) ’n dringende prokureursbrief...