Header Artwork

Kobus Wiese inspireer by AfriVriendelik se sakeontbyt

Die Springbok rugbylegende en entrepreneur, Kobus Wiese, het onlangs as gasspreker by AfriVriendelik se sakeontbyt by Durbanville Hills in die Wes-Kaap opgetree. Wiese het gesels oor sy glansryke rugbyloopbaan en die klippe wat hy moes kou om uiteindelik ook ‘n...

Ons is vry om oor vryheid te dink

Van tyd tot tyd wroeg ’n mens in jou lewe. Mei was so ’n wroegmaand. Miskien was dit die histerie rondom die afgelope nasionale verkiesing of dalk sommer net die rigting wat sake die afgelope tyd in die land inslaan. Daar is ’n paar insidente die afgelope maand wat my...

Verkrag, verbrand, doodgeskiet… Hoe baklei ons terug?

Deur Ian Cameron Verlede week is ’n 17-jarige tiener naby Fochville verkrag en ernstig beseer. ’n Man is met ’n strykyster gebrand, en die week voor dit is Liezel Wessels met kookwater gebrand en met ’n mes gesteek kort voordat haar man, Tool Wessels, vermoor is....

Theo De Jager weer tot president van WLO herkies

AfriForum verwelkom dr. Theo de Jager, uitvoerende direksievoorsitter van die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai), se herverkiesing tot president van die Wêreld Landbou-organisasie (WLO). Dr. De Jager was die eerste Suid-Afrikaner wat in 2017 verkies is as president...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN