deur AfriForum | Jun 7, 2019 | Artikels
“Afrikaans is ’n hoëfunksie- amptelike taal in Suid-Afrika en ons kinders is daarop geregtig om onderrig in hul moedertaal te ontvang.” Ernst Roets, adjunk-uitvoerende hoof van AfriForum, Werner Human, adjunkhoof van Solidariteit en Carien Bloem, onderwyskoördineerder...
deur AfriForum | Jun 6, 2019 | Artikels
Elke geslag het ’n verantwoordelikheid om sy eie toekoms te skep en te bou. Om dit te doen moet daardie geslag egter dit wat hulle van die vorige geslag ontvang het, gebruik, bewaar, ontwikkel en uitbou ten einde weer iets vir die volgende geslag na te laat. As dit...
deur AfriForum | Jun 5, 2019 | Artikels
Die burgerregte-waghond AfriForum het vandag aangekondig dat die organisasie namens 13 Gautengse netbalspelers gaan optree weens uitsluiting uit provinsiale spanne op grond van hul ras. Die organisasie het op ’n mediakonferensie in Centurion onthul dat hul die...
deur AfriForum | Jun 4, 2019 | Artikels
’n Ma van drie wat in Maart 2018 in Hankey in die Oos-Kaap tydens ’n plaasaanval geskiet en verkrag is, sê sy en haar kinders sal nooit ooit weer dieselfde wees of na hul plaas kan terugkeer nie. Die 44-jarige vrou het vandag op ’n nuuskonferensie van AfriForum in...
deur AfriForum | Jun 3, 2019 | Artikels
Die burgerregte-organisasie se Mosselbaai-tak is op 20 Maart 2012 met 20 lede gestig en sedertdien het dit gegroei na meer as 390 lede wat aktief betrokke is in Mosselbaai munisipale gebied. Sedert die ontstaan van die tak is verskeie projekte aangepak en groot...
deur AfriForum | Jun 1, 2019 | Artikels
AfriForum het gewoeker in George tydens die organisasie se #AnkerdorpPadskou. Die plaaslike tak het onder meer water getoets, verskeie skoonmaakaksies aangepak en ’n vullisterreinoudit gedoen. AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het ook onderskeidelik ’n sakeontbyt...