deur AfriForum | Jun 14, 2019 | Artikels
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuels het vanjaar met ywerigheid hul moue opgerol om ’n verskil op hul kampusse en in hul plaaslike gemeenskappe te maak. Bloemfontein AfriForum Jeug se Kovsies- en Bloemfontein-tak het die Rosenheim-aftreeoord in Fichardtpark...
deur AfriForum | Jun 13, 2019 | Artikels
’n Totaal van sowat 900 onderwysers en hoofde het vanjaar die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Onderwyskongres bygewoon. Die SOS het ’n groot verskeidenheid kundiges gekry om kongresgangers in die Wes-Kaap, Vrystaat en Gauteng oor uiteenlopende...
deur AfriForum | Jun 12, 2019 | Artikels
Ouers moet hul denkraamwerk teenoor skolesport verander. Hul toksiese ingesteldheid rondom dit kan té maklik aan hul kinders oorgedra word. Met dié boodskap het dr. Danie Brink, uitvoerende hoof van die Skole Ondersteuningsentrum (SOS), die noodsaaklikheid van ’n...
deur AfriForum | Jun 12, 2019 | Artikels
Die wêreld is besig om radikaal en teen ’n enorme spoed te verander. Onderwysers wat nie onderrig, die klaskameropset en hulself aanpas om tred met dié veranderinge te hou nie, sal kort voor lank irrelevant wees. Dít is die mening van kundiges wat vandag sprekers by...
deur AfriForum | Jun 11, 2019 | Artikels
Skoolhoofde en onderwysers kan baie maklik in ’n groef verval en só op hul eie en hul skool se oorlewing ingestel wees dat hulle nie meer weet hoe om op die uitdagings van môre en die vierde industriële revolusie te reageer nie. Dit is juis om dié rede dat die...
deur AfriForum | Jun 10, 2019 | Artikels
Vullisterreine en soliede munisipale vullis is ’n moontlike goudmyn vir energie. Só meen Pieter van Niekerk, direkteur van Biolec Afrika, ’n afval-tot-energie maatskappy wat hitte en elektriese energie uit industriële en munisipale afval genereer. Hierdie tipe...