AfriForum het vandeesweek dié organisasie se #Skoonwater-projek vir 2018 by die Baviaanspoort-afvalwaterbehandelingswerke geloods. Takke regoor die land is ook gemobiliseer om die drink- en rioolwatergehalte te toets in dorpe waar daar aktiewe AfriForum-takke...
“Jy kan nie net kla oor politiek, plaasmoorde of die droogte in ons land en niks doen nie. Waar jy kan, moet jy ’n bydra lewer. Ons moet almal saamstaan.”Só meen Carel Joubert, een van verskeie AfriForum-lede wie se reusebydrae tot die noodfonds dit vir die...
AfriForum Jeug het ’n massavergadering gehou vir studente van die NWU se Potchefstroom-kampus om hul insette te kry oor die moontlike verandering van die universiteit se taalbeleid, asook die verandering van die embleem van al drie kampusse na ‘n unitêre pers...
Kraal Uitgewers het onlangs saam met Pieter de Jager, outeur van hul nuutste boek, Wes-Transvaal: Militêre brandpunt van die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902, twee van die historiese terreine wat in die boek bespreek word, besoek. Dié boek sal vanaf Mei beskikbaar wees by...
Die Noordwes-Universiteit se twee Afrikaanse debatspanne het die afgelope naweek teen mekaar te staan gekom in die finale rondte van vanjaar se Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie wat in samewerking met AfriForum, die Afrikaanse Gemeenskaps- en Debatsaksie...
AfriForum en AfriSake bied tot 10 Mei in-diepte inligtingsessies oor grondonteiening vir gemeenskappe regoor Suid-Afrika aan. Tydens dié sessies, wat in al nege provinsies aangebied gaan word, bespreek die sakeregte-waghond AfriSake die wetlike aspekte van onteiening...