’n Onlangse video met beeldmateriaal wat wys hoe ’n bende van tien verdagtes verskeie veiligheidsmaatreëls omseil om op ’n boer se plaas in Noordwes te kom, het opnuut paniek rondom veiligheid op plase in Suid-Afrika gesaai. Volgens die video van byna 30 minute was...
Terwyl haar munisipaliteit as een van die swakste in die land gebrandmerk word, het Andrina Matsemela, burgemeester van die Mogalakwena Plaaslike Munisipaliteit, dit verlede jaar goedgedink om ’n rojale R1,5 miljoen se munisipale fondse op ’n sogenaamde...
Plaaslike besighede, skole én vrywilligers het vandeesmaand moue opgerol en tydens AfriForum se Ankerdorppadskou in Tzaneen verskeie projekte aangepak om die dorp te verbeter én in die proses hoop te skep. In dié video gesels Magnus Steyn, hoof van Hoërskool Merensky,...
AfriForum het vandag met die Marlothpark-belastingbetalersvereniging en ander belanghebbendes vergader in aanloop tot ’n proses om teenstand teen ’n beoogde steenkoolmyn op die voorstoep van die Krugerwildtuin te bied. Tydens die vergadering is kommer uitgespreek oor...
Skole, plaaslike besighede en die gemeenskap het hande met AfriForum gevat om ’n verskil in hul dorp te maak tydens vandeesmaand se Ankerdorppadskou in Tzaneen. Verskeie skoonmaakaksies en opknappingswerk is in die dorp aangepak, die Dink of Sink-skoledebatskompetisie...
Daar is ’n spreekwoord wat lui dat ’n mens aan jou vriende geken word. In die geval van ’n land kan seker gesê word dat ’n regering se optrede en ingesteldheid geken word aan die gehalte van sy amptenare wat hy as ambassadeurs in die buiteland ontplooi. As land was...