deur Forum Nuus | Aug 14, 2019 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum se veldtog om die beoogde steenkoolmyn by die Nasionale Krugerwildtuin te keer, het vandag momentum gekry met ‘n strafregtelike klagte wat teen Singo Consulting (Edms.) Bpk. ingedien is. Die klag, wat by die Komatipoort-polisiestasie ingedien is, hou...
deur Forum Nuus | Aug 14, 2019 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Vandag is Afrikaanse taaldag. Omdat die ontwikkeling van ’n taal, soos Afrikaans, oor baie, baie jare plaasvind, kan mens nou nie werklik van ’n geboortedag van die taal praat nie. Maar 14 Augustus is ’n belangrike datum omdat agt begeesterde mans op dié dag in 1875...
deur Forum Nuus | Aug 14, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Krag van Bo het oor jou kom rus en jou toegevou in ’n kleed van liefde. Nou sal ons jou naam vir altyd onthou. Só lui die lirieke uit Leandie Lombaard Bräsler van AfriForum se enkelsnit “Racheltjie de Beer” wat vandeesweek in samewerking met Dapper Media en Forum...
deur Forum Nuus | Aug 13, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Brian Molefe, voormalige hoof van Eskom, het die einde van die regsroete bereik nadat hy alles moontlik probeer doen het om nie R10 miljoen se pensioengeld terug te betaal nie. Molefe staar nou privaatvervolging deur AfriForum se adv. Gerrie Nel in die gesig nadat die...
deur Forum Nuus | Aug 13, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Die gemeenskap van Endicott aan die Oos-Rand het onlangs gewys wat vermag kan word as mense saamstaan en mekaar ondersteun. Die Springs-buurt- en -plaaswag in die Endicott-gebied het talle suksesse behaal en gehelp dat misdadigers ook aangekeer word. Klopjagte is in...
deur Forum Nuus | Aug 12, 2019 | Artikels, Forum Nuus
AfriForum se Wilmien Potgieter-fonds het ’n welkome hupstoot gekry nadat ’n loodgieter van Johannesburg op 20 Julie aan die Champions 4 Charity-uitdaging deelgeneem en sowat R10 000 vir die fonds ingesamel het. Robert Schoeman het die tjek van R9555.00 vandag aan...