Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag gereageer op die Nelson Mandela-stigting (NMS) se voorneme om Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by die organisasie, te vervolg ná die vlaguitspraak vroeër vandeesweek in die gelykheidshof. Die hof het bevind...
Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF), het vanoggend verskeie rassistiese uitlatings buite die gelykheidshof in Johannesburg gemaak waar ’n haatspraaksaak teen hom moes begin. Mngxitama se regspan het uit die staanspoor laat blyk dat hulle nie...
Ses dae, 78 km, vier stappers en een gróót berg. Meyer Le Roux, een van die baasbreine agter die Buffelsfontein Baard-olie-handelsmerk, die sanger Chris Chameleon, Elrich Yssel van Forum Films en Nantes Kelder, koshuisvader van De Goede Hoop, gaan oor ’n maand die...
Is ’n boikot ’n sinvolle manier van protes? Moet ons jag verbied? Dít was van die onderwerpe waaroor hoërskoolleerlinge die afgelope naweek vurige debatte gevoer het tydens die Dink of Sink-skoledebatskompetisie se uitdunrondte in die Noordstreek. Dit was dié streek...
AfriForum het besluit om sy bestuurstrukture funksioneel te herbelyn om te voldoen aan die eise wat deur dié organisasie se sterk groei gestel word. Nie net het AfriForum se ledetal pas die 226 000-kerf verbygesteek nie, maar dié organisasie se aktiwiteite, projekte...
AfriVriendelik en Akademia het vanjaar hande gevat om die entrepreneur van die jaar aan te wys. Die AfriVriendelik-entrepreneurskompetisie is vanjaar tydens spog middagetegeleenthede by die Menlyn Boutique Hotel in Pretoria en die Cavalli-landgoed in Somerset-Wes...