As deel van AfriForum se veldtog teen die vernietigende wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering (NGV) het AfriForum vandag sy kommentaar daarteen by die parlementsgebou ingedien. “Die regering moet nie ’n monopolie op mense se gesondheid hê nie. Indien die...
AfriForum het vandeesmaand sy Ankerdorp-padskou in Krugersdorp uitgerol en verskeie aksies uitgevoer om ’n positiewe verskil in dié dorp te maak. Die burgerregte-organisasie het die padskou afgeskop deur die gebied rondom die Paul Kruger-monument skoon te maak sodat...
Die eerste sooi vir Sol-Tech, die beroepsopleidingskollege van Solidariteit, se nuwe kampus ter waarde van R300 miljoen is vandag in Centurion gespit. “Teen 2021 sal hierdie nie meer ’n leë stuk grond wees nie. ’n Miljoen stene gaan ’n nuwe kampus bou wat ’n lewende...
AfriForum besoek vandag die Nkungumathe-gemeenskap van Nkandla om met plaaslike leiers en die gemeenskap te vergader oor die burgerregte-organisasie se onlangse hofstryd wat hulle names dié gemeenskap teen die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement gewen het. Regter...
In Mei verlede jaar het Etrisia du Toit (72) se lewe in ’n oogwink verander toe sy tydens ’n plaasaanval buite Pretoria deur haar kakebeen geskiet is. Sy het sedertdien drie operasies ondergaan en môre kry sy danksy finansiële steun van AfriForum se...
Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, se weergawe dat hy die ou vlag in Augustus vir “akademiese doeleindes” in ’n twiet gebruik en ’n vraag daarby gestel het, behoort aanvaar te word, het adv. Cedric Puckrin vandag namens hom in die Johannesburgse...