Die burgerregte-organisasie het vandag wisseltrofees vir die beste prestasie in Afrikaans aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria geskenk. Leerlinge in gr. 8 – gr.12, wat die beste in Afrikaans as vak vaar, sal voortaan jaarliks met dié trofees aangemoedig en...
Na vier streeksuitdunne het die Afrikaanse Hoër Seunskool (AHS) en Afrikaanse Hoër Meisieskool (AHMP) koning gekraai by vanjaar se Dink of Sink-skoledebatskompetisie. Die manne van AHS het as die seniorwenners weggestap, terwyl die dames van AHMP as die juniorwenners...
’n Tendens van sistemiese rassisme en vals beskuldigings teen veral wit polisielede dat hulle die K-woord teenoor kollegas gebruik, is vandag deur Solidariteit ontbloot. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, sê daar is 13 voorbeelde van wit lede wat van...
Deur Hennie Koortzen Afrikaans is die taal waarin ons dink, die taal waarmee ons ons gedagtes op die mooiste denkbare wyse kan weergee. Die klank van Afrikaans val altyd sag op die oor en saam met die regte note sorg dit vir meer as vermaak, dit streel die gemoed,...
Deur Cecilia Barnard Ek is rusteloos vanaand, nes gisteraand. Daar is ’n onwennigheid in my wat ek nie kan verklaar nie. Of eerder, ek kan dit verklaar, maar nie verwoord nie. Vandag was een van daardie tussenin-dae. So asof die natuur nie mooi weet wat om te maak met...
Die hoeveelheid ondernemings wat op die AfriForum Netwerk geregistreer is, het sedert Maart vanjaar byna verdubbel. Die AfriForum Netwerk (voorheen bekend as Afrikaans-Vriendelik) is ’n aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans dienste lewer en dit...