Sy hardloopskoene, kop en hart is reg. Vandeesweek sal Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet van Centurion, sy alles gee wanneer hy meer as 250 km in die Vrystaat ten bate van slagoffers van plaasaanvalle en –moorde gaan hardloop. Die slagoffers wat ná so ’n...
“Die kunste is die suurstof van ’n kultuur en as jy daai pypie begin toedruk dan sterf jou kultuur. Dit is wat ons vroeër by ander toekenningsgeleenthede ervaar het, maar dis nie die geval by die Aitsa’s nie. By die Aitsa’s gaan dit oor Afrikaans en oor meriete,” meen...
Die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings, wat gisteraand in die Moreleta-ouditorium in Pretoria aangebied is, was ’n reusesukses. Sowat 4 000 gaste het dié spoggeleentheid, wat deur PretoriaFM en ander borge soos AfriForum en Dapper Media moontlik gemaak is, bygewoon....
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het onlangs ongeveer 2 100 slaggate in verskeie strate in die dorp gevul as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die Vanderbijlpark-tak het 35 ton teer aangekoop en die projek het ongeveer R90 000 beloop. Hierdie aksie is...
Volgens prof. Koos Malan is daar kennis, wysheid en insig in Flip se Buys se nuutste boek, Die pad na Selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuurboek. “Dit is tyd dat Afrikaners besef waar hul plek is en wat hulle te doen staan om daardie plek in te neem...
Elke geslag het sy eie leiers wat op ’n gegewe tyd met insig en wysheid na die uitdagings en bedreigings van daardie betrokke geslag kyk. Vir die Afrikaner vandag, in 2019 in Suid-Afrika, is Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Bewering, een van daardie...