Regter Ronnie Hendricks het vandag in die hooggeregshof in Mmabatho uitspraak voorbehou in die borgtogaansoek van Pieter Doorewaard en Phillip Schutte van Coligny. Dit kom nadat die mans, wat aan die moord op die tiener Matlhomola Moshoeu skuldig bevind is,...
AfriForum het by die moordsaak van Senzo Meyiwa, ontslape voormalige kaptein van die Bafana Bafana-sokkerspan, betrokke geraak omdat dit in belang van alle slagoffers van misdaad en moorde is dat geregtigheid geskied. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van...
Dit is vanjaar 120 jaar sedert die Anglo-Boereoorlog uitgebreek het. Dié oorlog, van 1899 – 1902, tussen Boer en Brit het tot die lewensverlies van duisende vroue en kinders in konsentrasiekampe gelei en ’n geslag verarm, verslae en verwese agtergelaat. Die...
Marita Bezuidenhout van Magies Vol Liefde het vanjaar die titel van AfriVriendelik se Entrepreneur van die Jaar verower! Dié kompetisie is vanjaar vir die derde keer aangebied en het nou ’n nuwe baadjie aangetrek. Kyk dié video om te sien wat die beoordelaars én...
Oorweldigend! Dit is waarskynlik die beste woord waarmee die Boks-vir-’n-Boervrou-projek beskryf kan word. AfriForum, wat aangebied het om ’n aflaaipunt te wees vir die projek, is die afgelope week letterlik oorstroom met bydraes van die publiek. Elke dag het ’n...
“Ek wou met hierdie projek bewusmaking oor plaasmoorde en -aanvalle skep en ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan aan die publiek oordra. Hierdie projek het net weer eens die dapperheid geopenbaar van diegene wat plaasaanvalle moes...