Deur Alana Bailey In Suid-Afrika het ons gewoond geraak aan die eensydige propaganda oor taalregte wat ons deur die heersende party en ander populiste gevoer word. Ongelukkig maak die argumente vir baie intelligente, maar oningeligte mense sin. Ook vir baie...
Artikel 27 van die Grondwet maak net voorsiening vir toegang tot gesondheidsorg. Dit meld nêrens dat die staat verplig is om gesondheidsorg aan almal te voorsien nie. Trouens, as die regering se inmenging hierdie toegang verhinder, is dit ongrondwetlik. Só het Natasha...
Pieter Dooreward en Phillip Schutte van Coligny, wat vroeër aan moord skuldig bevind is, is vandag op borgtog van R20 000 elk vrygelaat. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê “ons weet die mans is onskuldig en hulle verdien nie om ’n dag langer in die...
Pieter Doorewaard en Phillip Schutte is vanoggend elk op borgtog van R20 000 in die hooggeregshof in Mmabatho vrygelaat. Hulle het voor regter Ronnie Hendricks verskyn. Doorewaard en Schutte van Coligny is vroeër deur Hendricks aan die moord op die tiener Matlhomola...
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) en die SAPD het ’n grondwetlike plig om alle vorme van rassisme uit te roei. Gebrekkige optrede deur dié instellings skep die indruk dat hulle hulself aan rassisme skuldig maak. “Dit wil al hoe meer voorkom asof die...
Grondgrype het sedert die begin van die jaar beduidend toegeneem met sowat 60 gevalle in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. Die burgerregte-waghond AfriForum het onlangs ’n projek van stapel gestuur om soveel polisiestasies as moontlik in dié provinsies te besoek en...