Lede van plaaslike AfriForum-takke en vrywilligers het die afgelope paar maande in agt dorpe en stede gespit en gegrawe, gras gesny, tuin gemaak, vullissakke met rommel gevul en stop- en padtekens geverf wat nuwe lewe aan hul omgewings gegee het. AfriForum se...
Dit het dr. Rina Venter, die enigste vrou wat voor 1994 in die Suid-Afrikaanse kabinet gedien het, 12 jaar geneem om haar boek ’n Stukkie van die legkaart te voltooi. Dis ’n boek wat lig werp op die insae en insig wat sy as minister van gesondheid en welsynsdienste...
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het namens die Meyiwa-familie geëis dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) ’n formele geregtelike ondersoek na die dood van Senzo Meyiwa aanbeveel. AfriForum en die Meyiwa-familie het verlede...
Deur Flip Buys Die verdiepende krisis in Suid-Afrika laat Afrikaners soms voel asof daar geen oplossing moontlik is nie en of ons krisis onoorkombaar groot is. Tog is daar talle voorbeelde van volke wat in dieselfde of selfs groter krisisse beland het en dit met...
Opinor, ’n nuwe ideesentrum en inisiatief van AfriForum, is onlangs in Centurion bekendgestel en is opgerig om gemeenskapsgerigte planne, strategieë en beleid te ontwikkel en te bevorder, deur geloofwaardige navorsing en innoverende kommunikasie, wat aangewend kan...
AfriForum Gemeenskapsveiligheid en hul netwerk van sowat 10 000 vrywilligers het vanjaar talle suksesse behaal deur hul doelgerigtheid om gemeenskappe te beskerm en te bemagtig. Volgens Jan Wessels, bedryfshoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, is daar besluit...