deur Forum Nuus | Jan 13, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Terwyl die meeste hoëronderwysinstellings se aansoeke vir studie in 2020 reeds gesluit het, het Akademia egter spesiaal laataansoeke vir 2020 verleng tot 29 Januarie om aan skoolverlaters van 2019 geleentheid te gee om vir kwalifikasies in te skryf. Vanjaar het...
deur Forum Nuus | Jan 13, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Suid-Afrikaners gaan hul vanjaar weer moet staal teen die een waterkrisis na die ander. Dis maar die begin van Januarie en oral duik berigte van waterprobleme in klein dorpies sowel as stedelike gebiede op. In die jongste voorval het inwoners van Sundra, Eloff en...
deur Forum Nuus | Jan 9, 2020 | Artikels, Forum Nuus
’n Afvaardiging van die Suider-Afrikaanse Agri Inisiatief (SAAI) vertrek vandeesweek op besoek aan Hongarye en Duitsland waar hulle met landbou- en regeringsverteenwoordigers sal ontmoet om bande te smee en uit te brei en knellende kwessies te bespreek. Francois...
deur Forum Nuus | Jan 9, 2020 | Forum Nuus, Nuuskommentaar
Elke jaar word die begin van Januarie gekenmerk aan ’n dramatiese ophef wat oor die matriekuitslae gemaak word. Ek wonder of dit in ander eerste- en derdewêreldlande ook die geval is. Moet my glad nie verkeerd verstaan nie! Natuurlik moet goeie prestasie en harde werk...
deur Forum Nuus | Jan 7, 2020 | Artikels, Forum Nuus
Deur Bernard Pieters Die jeugvleuel van die EFF het verlede week gedreig om universiteitskampusse in chaos en anargie te dompel indien daar nie aan drie van hul eise toegegee word nie. Die jeuvleuel eis onder meer dat alle hoëronderwysinstellings “instap”-registrasie...
deur Forum Nuus | Des 11, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Op 11 Junie 1890, tydens die Anglo-Boereoorlog, het sowat 4 000 Boeresoldate teen ’n mag van byna 14 000 Britse soldate te staan gekom op die hoogste kop van die plaas Kleinfontein, oftewel Diamond Hill, in die Transvaal. Dié koppie se oop grasvlakte het min...