AfriForum het sy regspan vandag opdrag gegee om by die tradisionele leierskapsaak van die Barolong Boo Seleka tradisionele raad van Thaba ’Nchu, naby Bloemfontein, betrokke te raak. Dit kom nadat Ace Magashule, vorige premier van die Vrystaat, op grond van ‘n...
Lede van die publiek het slegs tot 31 Januarie 2020 om kommentaar in te dien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging) wat daartoe sal lei dat privaat eiendom sonder vergoeding onteien kan word. AfriForum het vandag sy kommentaar teen...
Deur Eugene Brink Ondanks die opjaag van vrese in sekere ideologiese kringe oor privatisering, is dit iets wat ’n ekonomiese imperatief en werklikheid geword het – nie net in Suid-Afrika nie, maar regoor die wêreld. Lande waar privatisering sterk en staatsinmenging...
AfriForum gaan vanoggend skriftelike kommentaar per hand by die parlement indien teen die 18de Wysigingswetsontwerp van die Grondwet (artikel 25-wysiging). Die wetsontwerp beoog om artikel 25 van die Grondwet, wat oor eiendomsreg handel, te wysig sodat eiendom sonder...
Die minister van polisie, Bheki Cele, moet eerder daarop fokus om misdadigers in plaas van wettige vuurwapeneienaars se regte te beperk. Só meen Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum. Hy het gereageer op Cele se onlangse uitlatings dat hy droom van...
Die jaarlikse matriekuitslae moet as ’n barometer gebruik word en skoolverlaters moet eerder met vaardighede en kennis toegerus word om hul plek in die samelewing en ekonomie vol te staan. Dit help nie om standaarde te verlaag in ’n poging om ’n beter slaagsyfer te...