Solidariteit sal tot in die grondwetlike hof veg om te keer dat werkers en pensioenarisse se pensioene gekaap word om in sukkelende staatsondernemings te belê. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, het vandag tydens ’n blitsseminaar in Centurion gesê...
Die sewejarige Imaan Solomons sterf verlede week in die spervuur van ’n bendeskietery in Ocean View in die Wes-Kaap. In Elsiesrivier is ’n hele gemeenskap in rou gedompel ná Tazné van Wyk (8) wreed vermoor is deur ’n misdadiger wat op parool uit was. En Sondag word...
Die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit het tot aksie oorgegaan en skriftelik onderneem om die konsentrasiekampkerhof in Kroonstad te herstel ná volgehoue druk deur AfriForum. Dít volg nadat die burgerregte-waghond die munisipaliteit op 25 Februarie 2020 op terme...
AfriVriendelik en AfriForum het op 19 Februarie 2020 – tesame met die viering van Internasionale Moedertaaldag wat jaarliks op 21 Februarie gevier word – innoverende Afrikaanse ondernemings tydens ’n glansgeleentheid in Pretoria beloon. Die Tinteltong Toekennings is...
Boere moet hulself binne die raamwerk van die wet toerus en bemagtig om hulself teen plaasmoorde en –aanvalle te beskerm aangesien die regering en polisie nie by magte is om dit te doen nie én omdat die landelike veiligheidstrategie nie werk nie. Dit beteken...
Inwoners van Mokopane ly onder wanbestuur en korrupsie waarby die burgemeester en ander raadslede betrokke is. Die situasie is so ernstig dat AfriForum reeds klagtes by die polisie ingedien het. Bryner Ngwenya, ’n inwoner, sê haar oë het oopgegaan vir wat besig is om...