AfriForum se veiligheidsafdeling monitor die impak en verspreiding van COVID-19 en is daagliks in kontak met die organisasie se 150 buurtwagstrukture op grondvlak. Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, sê die burgerregte-organisasie is op...
Die Solidariteit Beweging en sy instellings het vandag omvattende planne bekendgemaak in die stryd teen die Koronavirus (COVID-19) wat wêreldwyd krisisafmetings begin aanneem het. Wêreldwyd het meer as 200 000 mense die virus tot dusver opgedoen, terwyl meer as...
Suid-Afrikaners praat feitlik oor niks anders as Covid-19 nie. Dit kan ’n mens begin dreineer en uitput, selfs al het jy nie een van die simptome van die gevreesde Korona-virus nie. Die regering het ’n noodtoestand afgekondig en in die lig van soortgelyke optrede en...
Ons wil deur die #HardloopVirHoop-inisiatief nie net bewusmaking oor plaasaanvalle en ‑moorde skep nie, maar ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan, aan die publiek verduidelik. Só sê Bennie Roux, ultramaratonatleet van Pretoria,...
“Ek kan nóú, na my tyd saam met AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid, ander mense bystaan wat ook al deur ’n plaasaanval geraak is. Ek wil hê mense moet weet daar is altyd hoop, ongeag die trauma wat hulle beleef het.” Dalene van Niekerk en Nicky, albei...
Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, het gister een van die openbare verhore oor die wysigings aan artikel 25 van die Grondwet in Soshanguve, noord van Pretoria, bygewoon en ’n kragtige boodskap teen onteiening sonder vergoeding gelewer. Die verhoor,...