AfriForum het ingegryp ná ’n dringende pleidooi van ’n gesin van Midrand wat in haglike omstandighede in ’n COVID-19-kwarantynkamp in Groblersdal in Limpopo aangehou word. Dr. Leon Nel, sy vrou, Melanie, en hul twee kinders, word by die...
Uitspraak in AfriForum en Solidariteit se hofsaak teen die minister van toerisme, wat Covid-hulp op grond van ras wil verleen, behoort binne dae gelewer te word. Die organisasies se regspanne was vandag in die hooggeregshof in Pretoria om kapsie te maak teen...
“Wat julle dalk as klein goedjies of dade beskou, bring vir ons groot opwinding. Dit laat ons ou mensies se harte so warm klop. Dankie dat julle in hierdie moeilike tyd aan ons gedink het.” Só sê Joan Labuschagne, voorsitter van die Cappie-tehuis vir bejaardes, een...
Verskeie AfriForum-takke het onlangs noodwaterpunte opgerig waar skoon drinkwater by privaat bronne beskikbaar gestel word. Die burgerregte-organisasie sien ook toe dat munisipale boorgate in krisistye herstel word om watervoorsiening te verbeter. “Baie mense...
In hierdie tyd van nood tydens die staat van inperking het al hoe meer besighede die geleentheid aangegryp om deel van die AfriForum Netwerk, ’n aanlyngids en -inisiatief van AfriVriendelik, te word. Daar is tans sowat 4 200 ondernemings wat in Afrikaans dienste en...
Die popmusiek-ikoon Madonna het onlangs onder skerp kritiek deurgeloop toe sy op ’n video vanuit ’n melkbad vol roosblare na die koronapandemie as ’n groot “gelykmaker” verwys het. Hoewel haar stelling nie noodwendig die sosio-ekonomiese uitdagings wat baie...