Regter Hans Fabricius het AfriForum se hofaansoek in die hooggeregshof in Pretoria in die saak teen die omstrede Zithabeseni-kwarantynkamp buite Groblersdal vanmiddag ’n bevel van die hof gemaak. AfriForum het die dringende hof genader in die lig van meer as 100 mense...
Ek het vanoggend die eerste keer tannie van ’n fris, gesonde babaseuntjie geword. Vandag dink ek weer hoe waar die woorde is dat dit maar goed is dat die mens nie weet wat die toekoms inhou nie … Hoe op aarde sou ons verlede jaar wou sien dat klein GH vandag...
AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die Wierdabrug-polisiestasie in Centurion teen Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir Onderwys, ingedien. Dit volg op die Gautengse regering se onregmatige toekenning van ’n kontrak ter waarde van R30 miljoen aan die...
AfriForum sal Woensdag ’n dringende aansoek in die hooggeregshof in Pretoria bring teen die omstrede Zithabeseni-kwarantynkamp buite Groblersdal waar meer as 100 mense in beweerde haglike omstandighede en teen hul sin aangehou word. Ernst Roets, hoof van beleid en...
Byna 2 000 behoeftige gesinne gaan ’n maand se kosvoorraad ontvang danksy ’n reuseskenking van R2 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Krisisfonds. Dié fonds, wat tans R6 miljoen sterk is, is verlede maand van stapel gestuur en word grootliks aangewend om...
AfriForum en Solidariteit gaan die Konstitusionele Hof direk nader met ’n appèlaansoek teen die uitspraak in die hooggeregshof in Pretoria wat beslis dat die departement van toerisme wel ras as maatstaf vir die toekenning van Covid-19-hulp mag gebruik. Regter Jody...