Min mense leef ooit hul droom en passie werklik uit. Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie, ook bekend as Toerbroers, het ná jare se harde werk en toewyding uiteindelik by die punt gekom waar hulle elke oomblik van die dag besig is met dit wat hulle werklik...
Ons het ’n punt bereik waar besighede mekaar nie as mededingers moet sien nie, maar eerder as vennote wat saam aan ’n ondersteuningsnetwerk bou. ’n Netwerk is beter as om alleen te werk. Só sê Sanderien van der Walt, bestuurder van AfriVriendelik en die AfriForum...
https://antiek.afriforum.co.za/wp-content/uploads/2020/05/Sue-Ann-video.mp4 Die Covid-19-krisis het reeds so baie angs geskep, ons vra baie mooi dat die regering nie dinge vir ons vererger nie. Van die mense in die buiteland het hul werk verloor en gaan...
AfriForum het in samewerking met Helpende Hand vandeesweek sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief in die Kaapse metropool en die Overstrand van stapel gestuur waartydens ongeveer 1 ton nartjies by verskeie ouetehuise in die noordelike voorstede van Kaapstad afgelewer...
Sedert die staat van inperking het die ANC-regering toenemend sy ware kleure teenoor landsburgers, en minderheidsgroepe in die besonder, gewys. Nie net het die regering talle inperkingsregulasies afgekondig wat inbreuk op die grondwetlike regte van burgers maak nie....
Meer as 100 mense kan uiteindelik die Zithabeseni-kwarantynkamp naby Groblersdal verlaat nadat die hooggeregshof in Pretoria vandag beslis het dat dié COVID-19-kwarantynkamp, wat nie aan die WGO-standaarde voldoen nie, onmiddellik gesluit moet word. Onder die mense...