“AriForum help ons so baie, ons kon nie vir ‘n beter span gevra het om ons te lei en ondersteun nie,” het Mari Gericke vandag gesê ná die munisipale ondersoek na optrede van amptenare wat na bewering onbillik teenoor haar, haar man en verskeie Dwarskersbos-inwoners...
Adv. Phyllis Vorster, ’n aanklaer by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, kon vandag daarin slaag om die staat te oorreed om klagtes teen gemeenskapslede van Dwarskersbos vir die beweerde oortreding van inperkingsregulasies terug te trek. Die eenheid staan ook op...
AfriForum en Pretoria FM bied op Vrydag (17 Julie) ’n biduur aan vir die slagoffers van plaasmoorde en –aanvalle. Dit sal regstreeks vanaf af 17:00 – 18:00 op Pretoria FM 104.2 FM (DStv-kanaal 887) uitgesaai word. Dit is in die Klankkoerant laatmiddag-tydgleuf en sal...
Dit lyk asof pres. Cyril Ramaphosa en sy regerende party nie geneë is om die krisis rondom plaasmoorde en –aanvalle te erken of iets daaromtrent te doen nie. Totdat dít gebeur, is boere en landelike gemeenskappe op hulself aangewese om te voorkom dat hulle...
Deur Chantelle du Preez en Bernard Pieters Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die afgelope naweek die standbeeld van Oudpres. Marthinus Theunis Steyn sonder omhaal soos diewe in die nag verwyder. Dié standbeeld was glo vir sommige mense aanstootlik en het...
Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein se beslissing ten gunste van AfriForum se saak vir die behoud van Afrikaans as volwaardige onderrigtaal by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), is ’n reuse-oorwinning vir Afrikaans, Afrikaanse studente en ook vir...