Die Julie-uitgawe van Forum Tydskrif, AfriForum se ledetydskrif, het reeds by meeste van ons lede uitgekom. Baie dankie vir die positiewe terugvoer wat ons gekry het! Dié uitgawe is midde-in die COVID-19-krisistyd saamgestel en ’n sprekende voorbeeld van hoe...
Die Suid-Afrikaanse Departement van Justisie en Korrektiewe Dienste se weiering of versuim om die regering van Botswana met wedersydse regshulp by te staan, kan moontlik op regsverydeling neerkom. Só meen adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se...
Die verlenging van die ramptoestand wat pres. Cyril Ramaphosa ’n maand gelede aangekondig het, en ingevolge waarvan die land op vlak 3 van die inperking gehou is, verstryk Saterdag. Dit is feitlik onmoontlik om te voorspel watter boodskap die land dié naweek van...
AfriForum en verteenwoordigers van die Voortrekkermonument Draf & Stap Klub het vandag ’n skenking van R25 000 aan die Voortrekkermonument oorhandig. Dié bedrag is die opbrengs van die 2020 AfriForum Springbok Vasbyt-padwedloop wat deur die klub georganiseer en...
“Ek glo kinders het die reg om gevoed te word en ons sien deur hul glimlag en trane watse reuseverkil ’n bord kos in kinders se lewens maak. Daarom bedank ons elkeen se bydra tot dié inisiatief,” sê Bakkies Botha, voormalige Springbok-rugbyster en ambassadeur van...
AfriForum glo daarin om nie net klagtes in te dien en skrywes te rig nie, maar om ook werkbare oplossing vir gemeenskappe te bied,” sê Lambert de Klerk, bestuurder van Omgewingsake by AfriForum. AfriForum het vandag sy #SkoonWater-projek vir 2020 geloods en takke...