Deur Alet Rademeyer en Jhua-Nine Wyrley-Birch Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, se verhoor in hul aanrandingsaak het nie soos verwag vandag in die Randburgse landdroshof begin nie. Die landdros het beslis...
Deur Alet Rademeyer Solidariteit het vandag die grootste “opstaanprojek” in sy geskiedenis van 118 jaar met ’n begroting van R4,8 miljard in Pretoria bekend gestel. Die omvattende Werkherstelprogram sal oor vyf jaar geïmplementeer word en het ten doel om...
Chaos het vandag in Senekal uitgebreek toe die duisende mense wat na dié dorp opgeruk het oor die moord van die jong plaasbestuuder, Brendin Horner (21), nie Seketje Mahlamba en Sekola Matlaletsa, Horner se moordverdagtes, kon sien nie. Daar was ook opnuut ’n pleidooi...
Deur Alet Rademeyer Chaos het omstreeks twaalfuur by die landdroshof in Senekal uitgebreek waar die moordverdagtes van Brendin Horner (21) vlugtig verskyn het. Duisende mense het na die dorp opgeruk om hul woede en misnoeë te kenne te gee. Horner, ’n plaasbestuurder...
Deur Alet Rademeyer Forum Films, ’n inisiatief van AfriForum, se eerste kortfilm, Die Parkie Storie, is gisteraand in Menlyn Park, Pretoria, bekend gestel. Dit is ’n aksiebelaaide Suid-Afrikaanse komedie wat sommige kykers met tye tot op die voorpunt van hul...
Die AfriForum-takke van Oos-, Wes- en Sentraal-Moot het vandeesweek die bul by die horings gepak om dié areas skoner en veiliger te maak. Tydens die takke se #VegEnBou-week is bome by laerskole geplant en die strate is geverf. Talle slaggate is opgevul en ’n...