As deel van die #HardloopVirHoop-inisiatief besoek AfriForum vandeesweek verskeie plaasaanvalslagoffers in die Brits-omgewing wat deur die Trauma-ondersteuningseenheid ondersteun...
Deur Chanté Kelder Gemeenskappe besef toenemend dat hulle in die huidige klimaat meer en meer verantwoordelik is vir hulle eie veiligheid, dit is dan ook belangrik om die regte strukture in plek te hê. Forum Sekuriteit, ’n sekuriteitsfirma wat deur die...
“Hierdie is die begin van ’n opwindende volhoubare projek om te verseker dat ons ‘n deel van ons erfenis vir die nageslag bewaar.” Só sê Johardt van Heerden, koördineerder vir die Boland oor AfriForum se Kaapstad-Noord-tak wat vandeesweek as deel van sy...
Die voormalige Binnelanders-aktrise en filantroop, Pascal Pienaar, het vandeesweek as deel van die #VegEnBou-veldtog saam met AfriForum se Kaapstad-Noord-tak 35 spekbome by die Oom Vossie-voortrekkersaal in Bellville geplant. Pienaar is op ’n missie om jaarliks 1 000...
Deur Alet Rademeyer Die boere in die Wes-Vrystaat en ook dele van die Noord-Kaap wat gebukkend gaan onder enorme skade en veeverliese ná verwoestende brande die afgelope week gewoed het, sal weer opstaan. Maar daarvoor het hul hulp én genade nodig. Na raming is...
Deur Chanté Kelder Die Wes-Vrystaat, gewoonlik gekleur in skakerings van donkergroen en goue velde, is in swart gehul ná die verwoestende brande wat sedert 13 Oktober woed. As jy die video’s en foto’s op sosiale media sien, is jy geskok en verslae, maar die...