Deur Alet Rademeyer Die stryd teen plaasmoorde en –aanvalle kan net gewen word deur groter gemeenskapsbetrokkenheid by veiligheidstrukture en verskerpte veiligheidsmaatreëls. Dit is die raad en oplossings wat kundiges vandag tydens ’n webinaar van AfriForum vir...
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum het vandag ’n verslag oor politieke inmenging in Suid-Afrikaanse krieket aan die Internasionale Krieketraad (IKR) gestuur. Die verslag is vandag aan die media bekendgestel en sluit verskeie voorbeelde in waar politici by...
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum het kommentaar ingedien teen die voorgestelde wysigings aan die Polisiewet wat in sommige kringe as ’n poging tot magsvergrype neerkom. Die wysigings is op 1 Oktober in die Staatskoerant afgekondig. Die doel daarvan is klaarblyklik...
Deur Marthinus Koekemoer Lede van AfriForum se Springs-tak en van die Springs Concerned Residence het vanoggend in sowat 40 voertuie na die munisipalekantore op die dorp opgeruk om ’n petisie met meer as 3 000 handtekeninge aan Masele Madihlaba, lid van die...
“Ek dink nie ek sou dit sonder AfriForum se reaksie- en Trauma-eenheid gemaak het nie. Die hulp en ondersteuning wat ek gekry het, was uitmuntend. Ek kan nie genoeg dankie sê nie,” sê Johann Brandt, ‘n plaasaanvalslagoffer van die Brits-omgewing wat...
“By ons plaas het ons nie probleme nie. Marius pas ons op, hy koop vir ons kos en kyk mooi na ons. Ons sukkel nie en by ons plaas beskerm ons mekaar,” sê Daniel Maluleka, ’n plaaswerker en onlangse plaasaanvalslagoffer. Maluleka en twee ander werknemers van Marius...