Deur Marthinus Koekemoer Marble Hall het onlangs die negende dorp in Limpopo geword waar “Welkom in AfriForum-Wêreld”-borde aangebring is. Die borde dien as ’n manier om bewusmaking vir AfriForum te skep asook om ’n noodnommer van die plaaslike buurtwag...
Deur Marthinus Koekemoer Die hofsaak waar AfriForum meer as honderd studente help ná die Nasionale Skema vir Finansiele Bystand vir Studente (NSFAS) verlede jaar summier sowat 5 000 studente se lenings opgeskort het, sal op 26 Februarie in die Kaapse Hooggeregshof...
Deur Zydèlia Venter Ten spyte van die ontwrigtende tyd waarin die wêreld tans verkeer is Akademia reeds goed op dreef om hierdie akademiese jaar op ʼn hoë noot af te skop. Terwyl daar wêreldwyd onsekerheid by talle studente heers oor wanneer hulle akademiese jaar...
AfriForum het geld bewillig vir dringende herstel- en restourasiewerk aan die historiese Totiushuismuseum in Potchefstroom. ’n Brandgevaar het die museum bedreig weens verouderde elektrisiteitsbedrading. Dit is herstel en spreiligte is ook aangebring vir beter...
Deur Alet Rademeyer As die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) en Dr. Zweli Mkhise, minister van gesondheid, nie mediese dokters se aansoeke (ingevolge artikel 21 van die Wet op die Beheer van Medisyne en Verwante Middels) goedkeur om...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Plaaslike ondernemings moes die afgelope jaar meer as ooit wys wat in hulle steek om kop bo water te hou te midde van die COVID-pandemie. In hierdie tyd het talle ondernemings afgeskaal, nuwe baadjies aangetrek of innoverende planne gemaak...