Die mielies in die lande van die gemeenskap van Nogas Post staan al ongeveer twee meter hoog. AfriForum en verskeie ander organisasies het verlede jaar handjie bygesit om die gemeenskap te help om ‘n suksesvolle projek aan die gang te sit om voedselsekerheid te...
Deur Alet Rademeyer Forum Sekuriteit is in 2019 as geakkrediteerde opleidingsverskaffer deur die Quality Council for Trades and Occupations (QCTO) onder die Safety and Security Sector Education and Training Authority (SASSETA) as deel van die South African...
Deur Alet Rademeyer ’n Ingrypende wending in die stryd vir die wettige gebruik van ivermektien is pas aangekondig. Nuwe inligting oor gebreke aan die kant van die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) om ivermektien vir menslike...
“Ons weet tydens die COVID-krisis, en met die ekonomiese afname, is dit ‘leeu-wêreld’ daarbuite. Hierdie entrepreneurs is egter leeus wat baie hard, en boonop in Afrikaans, in die sakewêreld brul. Daarom is dit vir ons ’n voorreg om saam met hulle te werk en vir hulle...
Humor en liefde het beide vanjaar in die kusstreek gewen. Die akteur Armand Aucamp se nuwe toep, Koer, en Kobus Galloway van Idees Vol Vrees het elkeen ’n Tinteltong in die kreatiewe kategorie gewen. “Dit is vir ons Koer-span ’n riem onder die hart dat ons ’n...
Wenners van die AfriForum Sakenetwerk se Tinteltong Toekennings – wat jaarliks entrepreneurs vereer wat Afrikaans as dienstaal gebruik en uitbou – is pas bekend gestel. Volgens Sanderien van der Walt, bestuurder van die AfriForum Sakenetwerk, was dit vanjaar...