deur Forum Nuus | Aug 11, 2015 | Artikels
Ondanks die soveelste oorwinning wat AfriForum oor die Tshwane Metroraad behaal het rondom die omstrede straatname-hofsaak in Pretoria, wil die raad hom nou tot die grondwetlike hof wend.Die metroraad se aansoek om spesiale verlof tot appèl is in die naweek deur...
deur Forum Nuus | Aug 7, 2015 | Artikels
AfriForum se sektor 5-buurtwagte in Bloemfontein het gisteraand groot sukses behaal en binne twee ure ’n gesteelde motor in Fichardtpark opgespoor. Sektor 5 bedien die woongebiede Hospitaalpark, Fichardtpark en Pellissier in die stad. Joseph Renaud van die...
deur Forum Nuus | Aug 7, 2015 | Artikels
Ingryping deur AfriForum die afgelope maande by ’n foutiewe waardasierol in Phalaborwa in Limpopo het inwoners van dié dorp gehelp om derduisende rande aan eiendomsbelasting te spaar. Morné Mostert, provinsiale koördineerder, het gesê AfriForum het sowat drie maande...
deur Forum Nuus | Aug 5, 2015 | Artikels
’n Nuwe boek om beheerliggame en besture van skole te bemagtig om alledaagse uitdagings die hoof te bied, is pas deur die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) vrygestel. Volgens dr. Jaco Deacon, outeur en adjunk uitvoerende hoof van Fedsas,...
deur Forum Nuus | Aug 5, 2015 | Artikels
(Foto’s: Rozier van Tonder) AfriForum en sy media-vennoot Rapport het vandeesweek die heel eerste Dink-of-Sink-wedstryd in Gauteng gehou. Volgens Carien Bloem, koördineerder van onderwysprojekte by AfriForum, is die doel van die wedstryd om hoërskoolleerlinge...
deur Forum Nuus | Aug 5, 2015 | Artikels
Net 6 van die 56 vullisterreine wat AfriForum vanjaar geoudit het, voldoen aan 80% of meer van die minimum vereistes wat beteken dat 50% van munisipaliteite nie hul verantwoordelikheid rondom behoorlike afvalbestuur nakom nie. Volgens Jaco Grobbelaar,...