deur Forum Nuus | Aug 14, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het verlede week die betaling van agterstallige salarisse van drie dokters by die Nala-distrikshospitaal in die Vrystaat suksesvol verseker. Dokters by díe hospitaal in Bothaville het glo sowat vier maande laas salarisse gekry en...
deur Forum Nuus | Aug 13, 2015 | Artikels
Afrikaanssprekende studente by die Elsenburg-landboukollege is vandag geviktimiseer en gevloek deur ’n groep mede-studente wat die hoofgebou glo bestorm en opnuut net onderrig in Engels geëis het. Julian du Plessis, een van die studente, het gesê die oproerige...
deur Forum Nuus | Aug 13, 2015 | Artikels
Die onthutsende gebeure gister voor die portefeuljekomitee oor polisie in die parlement behoort selfs vir pres. Jacob Zuma die laaste strooi te wees om van die omstrede nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, ontslae te raak. Só meen Ian Cameron, AfriForum se hoof...
deur Forum Nuus | Aug 12, 2015 | Artikels
Twee van die enigste oorblywende Afrikaanse landboukolleges in die land is in die spervuur weens regeringsdruk om dit heeltemal te verengels.Taalstorms woed sedert die begin van die jaar by die Grootfontein-landboukollege in Middelburg in die Oos-kaap en die...
deur Forum Nuus | Aug 11, 2015 | Artikels
Twaalf sektorleiers van die Kuruman-buurtwag het pas ’n kursus in veiligheidsopleiding voltooi.Kuruman in die Noord-Kaap gaan reeds geruime tyd onder erge misdaad gebuk, maar sedert AfriForum, burgerregte-organisasie, met die uitbreiding van buurtwagte begin het, is...
deur Forum Nuus | Aug 11, 2015 | Artikels
Henk Maree, voorsitter van AfriForum Jeug, het pas uit Den Haag, Nederland, teruggekeer waar hy ’n werkwinkel van die Unrepresented Nations and People’s Organisation (Unpo) bygewoon het.Unpo is ’n internasionale organisasie wat hom sedert 1991 beywer vir die regte van...