Header Artwork

AfriForum Jeug beloof om studente te beskerm

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons moet ophou toelaat dat ons kampusse politieke speelgronde word vir partye soos die EFF. Jongmense kan nie ’n toekoms hê as hulle nie veilig is nie.” Só het Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, vandag tydens die...

Saggeaarde vermoorde boer van Tonteldoos se hofsaak begin

Deur Mariska Batt ’n Ware gentleman. Dít is hoe Claudine van Wyk haar pa, Sarel Janse van Rensburg, onthou. Janse van Rensburg, ʼn boer en wewenaar, is op 18 September 2014 op die plaas Froggy Pond naby Tonteldoos, sowat 25 km van Dullstroom vermoor, kort voordat hy sy...

Ingryping dringend nodig teen geweld op SA-kampusse

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Verskeie universiteitskampusse het die afgelope weke onder gewelddadige protesoptogte deurgeloop, terwyl onderrig ontwrig en klasse afgelas  moes word. Volgens onderwysontleders en -kenners is daar waarskynlik uiteenlopende redes vir dié...

AfriForum-kongres skep hoop

Deur Esmarie Prinsloo Hoop op ʼn toekoms van vryheid, veiligheid en voorspoed. Dít is waarmee 450 AfriForum-afgevaardigdes van 155 takstrukture van regoor Suid-Afrika dié organisasie se nasionale kongres in Limpopo afgesluit het én waarmee hulle die toekoms begroet....

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN