deur Forum Nuus | Sep 15, 2015 | Artikels
Die jaarlikse nasionale assesseringstoetse (ANA’s) het in ’n nasionale sirkus ontaard waar daar uiteindelik geen wenners is nie. So meen onderwyskundiges met wie Forum Nuus gepraat het. Die ANA’s is na ingryping deur vakbonde, hoofsaaklik die Suid-Afrikaanse...
deur Forum Nuus | Sep 15, 2015 | Artikels
Deur Mariska Batt Die onwettige storting van mediese afval hou ʼn reuse-gevaar vir die natuurlike omgewing én mense wat daaraan blootgestel word in. Só sê Agnetha Poggenpoel van BCL Medical Waste in die Wes-Kaap, wat spesialiseer in die behandeling en vernietiging van...
deur Forum Nuus | Sep 11, 2015 | Artikels
AfriForum Jeug gaan Dinsdag aan ’n studente-protesoptog by die Universiteit van Stellenbosch (US) ter ondersteuning van ’n ordelike kampus deelneem. Henk Maree, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, het gesê die optog spruit voort uit die onlangse omstrede optrede...
deur Forum Nuus | Sep 10, 2015 | Artikels
Deur: Mariska Batt Papiki Mokwena (22) en Eric Mtombeni (23) gaan lewenslank agter tralies sit vir die wrede ystermoord op Sarel Janse van Rensburg (75), ʼn boer van die Tonteldoos-omgewing in Mpumalanga. Mokwena en Mtombeni is vandag in die hooggeregshof in Middelburg...
deur Forum Nuus | Sep 9, 2015 | Artikels
Deur: Mariska Batt Papiki Mokwena en Eric Mtombeni is vandag deur waarnemende regter Andries Lambrechts in die Middelburg-landdroshof skuldig bevind aan die moord op Sarel Janse van Rensburg, en sal môre gevonnis word. Hulle is ook skuldig bevind aan roof, betreding...
deur Forum Nuus | Sep 8, 2015 | Artikels
Die Solidariteit Beweging bied op 10 Oktober vanjaar ’n Toekomsberaad in Pretoria aan waar kerndoelwitte en omvattende planne vir ’n vry, veilige en voorspoedige toekoms uitgetrap sal word. Die beraad sal na verwagting deur duisende afgevaardigde, vriende en lede van...