Header Artwork

Ministers kan nie langer niks aan plaasmoorde doen

Die soveelste gewelddadige plaasaanval waarin Petro Res (60) van Thabazimbi Vrydagaand dood is, bevestig opnuut dat plaasmoorde ’n nasionale krisis is en tot prioriteitsmisdaad verklaar moet word. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie,...

AfriForum help waterkrisis in Leeupoort oplos

Die inwoners van Leeupoort, ’n vakansiedorp sowat 80 km vanaf Thabazimbi, het uiteindelik weer water nadat die burgerregte-organisasie ingegryp het. Die dorp gaan sedert die begin van die jaar onder waterprobleme gebuk. Toe die oorspronklike waterpomp net “verdwyn”...

AfriForum gryp in by bejaardes se haglike omstandighede

Tientalle bejaardes van die Tweedy Park-woonstelblok in Brakpan verkeer in nood en is in haglike omstandighede omdat die Ekurhuleni metroraad versuim om die hysbak, wat reeds drie maande buite werking is, te herstel. Die woonstelblok, wat op die terrein van die Frank...

Studente wys passie vir taal in gedigte

Afrikaans is nie dood nie. Lank lewe Afrikaans! Dié boodskap was baie duidelik uit die paar honderd inskrywings wat vandeesmaand vir AfriForum Jeug se gedigkompetisie ingestroom het. AfriForum Jeug het die wedstryd vir universiteitstudente aangebied ter bevordering...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN