deur Forum Nuus | Nov 2, 2015 | Artikels
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR van Onderwys, se planne om Afrikaanse skole te vernietig, sal met hand en tand beveg word. AfriForum het met ’n omvattende veldtog teen Lesufi begin wat hom die afgelope paar maande vir die soveelste keer die argwaan van die...
deur Forum Nuus | Okt 28, 2015 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag een van die mees omvattende veldtogte nog teen plaasmoorde aangekondig. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê die regering en polisie wyer die afgelope paar jaar om iets aan hierdie krisis in die...
deur AfriForum | Okt 21, 2015 | Artikels
Talle universiteitskampusse regoor die land is vandag verlate en stil nadat alle universiteitsbedrywighede opgeskort is weens gewelddadige betogings deur studente oor ’n voorgestelde 10,5% verhoging in klasgelde. Die eerste betoging het verlede week by die...
deur Forum Nuus | Okt 16, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Toegang tot ’n universiteit behoort ’n reg, en nie ’n voorreg te wees nie.” Só het adj.pres. Cyril Ramaphosa vandeesweek by ’n beraad oor transformasie gesê wat deur die departement van hoër onderwys en opleiding in Durban gehou is....
deur Forum Nuus | Okt 15, 2015 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons is tydens ons besoek aan Suid-Afrika oor plaasmoorde vertel, maar om self te sien wat werklik plaasvind, is eenvoudig hartverskeurend.” Só het dr. Gino Bentivoglio, een van die Suid-Tiroolse besoekers, gisteraand oor die brutaliteit...
deur Forum Nuus | Okt 12, 2015 | Artikels
’n Televisiespan van die internasionale mediagroep France24 het AfriForum ’n paar maande gelede besoek om die ware feite rondom plaasmoorde en –aanvalle te kry. Stefan Carstens en Caroline Dumay het na die burgerregte-organisasie se omvattende navorsing gekyk en saam...