Header Artwork

AfriForum bring verligting vir Delmas-boere

AfriForum se Delmas-tak het vandeesweek droogtehulp aan 16 boere in Bothaville gebied as deel van AfriForum se samewerkingooreenkoms met Solidariteit, Solidariteit Helpende Hand en TLU SA wat ondermeer aksies om droogteverligting te bring en voerprobleme op te los,...

AfriForum Jeug bemagtig studente by sy kampustakke

AfriForum Jeug het vandeesweek ’n suksesvolle opleidingskamp vir studente van sy kampustakke buite Bela Bela gehou. Morné Mostert, nasionale jeug koördineerder, het gesê sowat 40 studente het die kamp bygewoon. Hulle is van verskeie kampusse soos Tukkies, Kovsies,...

Kinderharte en handjies bring water vir mense in nood

  Die nood in Suid-Afrika in dorpe en stedelike gebiede waar talle mense nie drink- of lopende water het nie, het selfs tot die harte van kleuters begin deurdring. Die Kleutergenot Kleuterskool in Rietvalleirand in die ooste van Pretoria het vandag in samewerking...

AfriForum kondig plan aan om Parys-boere by te staan

Die burgerregte-organisasie gaan die vier boere van Parys in die Vrystaat bystaan met hul regskoste nadat hulle van moord aangekla is op twee plaasaanvallers. Boeta van der Westhuizen, Johan Cilliers sr., Johan Cilliers jr. en  Anton Loggenberg is vandeesweek elk op...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN