deur Forum Nuus | Feb 25, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die NWU se Mahikeng-kampus sal vir ‘n onbepaalde tyd gesluit wees nadat wydverpreide brandskade Woensdagaand aan verskeie geboue op die kampus aangerig was. Koos Degenaar, woordvoerder van die kampus, sê studente is aangeraai om die kampus...
deur AfriForum | Feb 24, 2016 | Artikels
Afrikaanse studente het teen die gewelddadige optrede van EFF-lede op die kampus van die Universiteit van Pretoria (UP) in opstand gekom. Die EFF dreig die afgelope week om die kampus onregeerbaar te maak indien daar nie onmiddellik met Afrikaans as onderrigmedium...
deur Forum Nuus | Feb 24, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het voorwaardes vir vrede rondom die taaldebat by die Universiteit van Pretoria (UP) gestel om toe te sien dat akademie so gou moontlik hervat word en dat Afrikaans erken, gerespekteer en beskerm sal word. Dit volg nadat dié...
deur Forum Nuus | Feb 22, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Afrikaanse studente het vandag by die Universiteit van Pretoria vasgestaan en op Afrikaans as onderrigmedium aangedring, ondanks ernstige voorvalle van geweldpleging deur die EFF. Lede van AfriForum Jeug was ook op die kampus...
deur Forum Nuus | Feb 19, 2016 | Artikels
Deur : Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug meer as ‘n duisend studente gemobiliseer by die Universiteit van Pretoria (UP) om op te staan vir Afrikaans as onderrigtaal. AfriForum Jeug en talle studente het gister teen die EFF opgestaan wat eis dat met...
deur AfriForum | Feb 19, 2016 | Artikels
AfriForum ondersteun die reg van AfriForum Jeug-lede en ondersteuners om hulself binne die raamwerk van die wet teen die EFF en ander radikale groepe se aggressiewe dade by die Universiteit van Pretoria (UP) en ander kampusse te beskerm. Om dié rede het AfriForum sy...