deur Forum Nuus | Apr 18, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag strafregtelike klagtes teen vier Gautengse departementshoofde by die Johannesburg-Sentraal Polisiestasie ingedien ingevolge artikel 86(1) van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur, 1998. Dit volg op die bekendstelling...
deur Forum Nuus | Apr 18, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum se nasionale veldtog oor die wanbesteding van belastinggeld, “Genoeg is Genoeg”, is vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion bekend gestel. As deel van dié veldtog gaan die burgerregte-organisasie oor die volgende twee weke...
deur Forum Nuus | Apr 14, 2016 | Artikels
Ondanks tientalle uitdagings wat Afrikaners in die gesig staar, sal hulle die 21 ste eeu oorleef en is daar beslis vir hulle ’n toekoms. Só meen verskeie meningsvormers wat vandag aan ’n paneelbespreking by die Erfenisstigting in Pretoria deelgeneem het waar dr....
deur Forum Nuus | Apr 13, 2016 | Artikels
Terwyl die burgemeester van Tshwane op 21 April in sy stadsrede meer duidelikheid oor die hervestiging van standbeelde en Pretoria se naam sal gee, is die burgerregte-organisasie AfriForum van mening dat die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein moet bly. Alana...
deur Forum Nuus | Apr 12, 2016 | Artikels
Alet Rademeyer ’n Dag nadat Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, die provinsie se aanlynregistrasieproses vir 2017 vir gr. 1- en gr.8-leerlinge met groot fanfare aangekondig het, het die proses in duie gestort. Die toelatingsproses was veronderstel om gister...
deur Forum Nuus | Apr 5, 2016 | Artikels
Talle vrae en bewerings hang om die kop van Mokone Collen Maine, president van die ANC Jeugliga, wat onlangs groot media-aandag op homself gevestig het toe dit aan die lig gekom het dat hy ’n huis van R5,4 miljoen in die Woodhill-landgoed in Pretoria gekoop het. Daar...