deur Forum Nuus | Mei 3, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie gaan vandeesmaand ʼn nasionale veldtog genaamd “Slaggatmaand” van stapel stuur waartydens sowat 2 000 slaggate landwyd herstel sal word. Marcus Pawson, hoof van plaaslike regerings by AfriForum, sê die doel met die projek is om...
deur Forum Nuus | Apr 29, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch As deel van AfriForum Jeug se nasionale veldtog om Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite te behou, het dié jeugorganisasie vandeesweek ’n kompetisie geloods waar vier studente elk ’n studiebeurs ter waarde van R20 000 kan wen. Dié...
deur Forum Nuus | Apr 28, 2016 | Artikels
AfriForum verwelkom die nuus dat vier nuwe taalgebaseerde SAUK-kanale beplan word met versigtige optimisme. Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie, het gesê AfriForum het sedert sy ontstaan 10 jaar gelede verskeie gesprekke met...
deur Forum Nuus | Apr 28, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie het vandag sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog suksesvol in Pietermaritzburg afgesluit. Meer as 4 200 km is in twee weke afgelê om 13 departementshoofde landwyd strafregtelik aan te kla vir die wanbesteding van belastingbetalers se geld. Die...
deur Forum Nuus | Apr 26, 2016 | Artikels
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum het vandag as deel van sy “Genoeg is Genoeg”-veldtog – wat op Maandag, 18 April afgeskop het – ’n strafregtelike klag ingedien teen Gugulethu Matlaopane, hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid. Dít volg nadat die...
deur Forum Nuus | Apr 25, 2016 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum se jeugtak by die Universiteit van Stellenbosch (US) het vandeesweek selfverdedigingsklasse aangebied wat daarop gemik is om jong dames te bemagtig om hulself teen geweld te beskerm. Volgens Bernard Pieters, AfriForum se...