deur Forum Nuus | Jul 19, 2016 | Artikels
AfriForum as burgerregte-organisasie moedig Suid-Afrikaners aan om deel te neem aan die 2016 munisipale verkiesing wat op 3 Augustus gehou word. Marcus Pawson, hoof van plaaslike regering by AfriForum, sê die organisasie staan buite die partypolitiek, maar as ʼn...
deur Forum Nuus | Jul 19, 2016 | Artikels
AfriForum beplan regstappe teen die Tshwane Metroraad oor die munisipaliteit se versuim om te reageer op die burgerregte-organisasie se memorandum waarin op ʼn aksieplan aangedring word rakende grootskaalse rioolbesoedeling in Apiesrivier. Die burgerregte-organisasie...
deur Forum Nuus | Jul 18, 2016 | Artikels
Rozier van Tonder, grafiese ontwerper by die burgerregte-organisasie en sy vrou, Leandré, se eerste oorsese reis het hulle lighoofdig gelaat toe hulle hulself die naweek in Istanbul in Turkye midde-in die mislukte staatsgreep bevind het. Die Van Tonders en vriende het...
deur Forum Nuus | Jul 18, 2016 | Artikels
Hardlopers en stappers van regoor die land het die naweek byeengekom om kragte te meetby die AfriForum Springbok Vasbyt-wedloop wat deur AfriForum en die Voortrekkermonument Atletiekklub aangebied is. Dié unieke wedloop word sedert 2006 aangebied en herdenk elke jaar...
deur Forum Nuus | Jul 15, 2016 | Artikels
AfriForum se De Goede Hoop-koshuis, wat volgende jaar sy deure by die Universiteit van Pretoria (UP) oopmaak, se aansoeke is nou amptelik oop. Dié koshuis het ten doel om ʼn inklusiewe tuiste vir enige Afrikaanssprekende Tukkie-student te wees en kan beskryf word as ʼn...
deur Forum Nuus | Jul 14, 2016 | Artikels
Die AfriForum-internskapprogram vir studente van verskeie AfriForum Jeugtakke is vandag suksesvol afgesluit. Die program het 25 studente die afgelope twee weke die geleentheid gegee om aan die verskillende bedrywighede, veldtogte en aktiwiteite van dié...